Magda Heynecke Jennings's profile
| Reviews | 1 |
Reviews
Review about Vodacom - Head Office, Halfway House
9 years ago
Vodacom is pateties. Ek wag al 3 weke vir 'n tablet, die tablet is daar maar geen routers in voorraad nie. Ek skakel Vodashop Flamwood Walk Klerksdorp, hulle tel net op en sit telefoon langs hul neer ek hou aan vir 45min hoe pateties kan dit nie wees nie. Ek skakel customer care, hulle kan my nie help nie ek moet op my vodacom complaint insit ek het dit alreeds 5 dae terug gedoen waar hulle sê hulle sal my antwoord binne 24 uur. Ek wag vir 5 dae en ek wag nog steeds.
Magda Heynecke Jennings