.
b38b2faee17243baa4dfe23429fc8018

Esme Cilliers's profile

Reviews 1

Reviews

Review about Vetscape Animal Hospital, Paarl

3 years ago

Vetscape.... Elk en ieder personeellid is ongelooflik. Ek Kom van n Klein Karoo dorpie..... Calitzdorp... En hierdie ongelooflike hospitaal gee absoluut net die heel beste in alle opsigte. Dr Frans Baie Dankie vir jou en jou span se puik werk met my 5 maande Yorkie Soufie. Ek Kan net met Soveel lof van julle praat.... Woorde is te min. Baie dankie vir julle wonderlike diens in elke opsig..... Julle is absoluut n LEWENDE getuie van Wat diens Is by n diere hospitaal. Dankie vir my Soufie se operasie en versorging. Esme Cilliers Calitzdorp Klein Karoo
Add comment Report review