Nature Kids Kleuterskool & Creche - Recent Posts

Recent Posts

05 June 2013
Vrydag, 2 Augustus 2013¿ Ons gaan ons eie Nature Kids Skouspel hou.  Ons gaan heerlike danspassies en liedjies sing vir die grootouers!  Laat weet asb sommer nou vir oupa en ouma om die dag oop te ho...

05 June 2013
Ons sal  wel n Graad R klas hê volgende jaar (2014)  indien ons  15 kinders het.  Ons sal dit waardeer as u ons kan laat weet voor of op 10 Junie 2013  of jou kind by Nature Kids gaan bly vir graad R...