Nature Kids Kleuterskool & Creche - Products
Products
Ballet klasse Aanbieding: Aanbieder: Lesta (082 893 1957 / [email protected]) Kostes: R140/maand
Laat jou kindjie deel in prettig kuns klassies om kreatiwiteit te stimuleer Aanbieding: Weekliks (30 minute) Aanbieder: Ellen (082 569 9371 / [email protected]) Kostes: R150/maand
Terapeutiese perdry skool op die skoolgronde. Aanbieding: Weekliks (30 minute) Aanbieder: Adele (083 555 4664) & Zonika (076 095 9535) Kostes: POA
Laat jou kind reeds van 'n vroee ouderdom leer hoe om te swem, en die belangrikheid van waterveiligheid. Ons swemskool is gelee langs die swemskool en bied basiese waterveiligheid aan asook meer gevorderde swem tegnieke Aanbieding: 2 keer per week (20 minute elk) Aanbieder: Merieke (082 425 6793 Kostes: R325/maand
Weeklikse musiek klassies word aangebied in klas verband waar kinders die geleentheid kry om musiek instrumente te speel en nuwe liedjies te leer. Aanbieding: Weekliks (30 minute) Aanbieder: Heidi (072 239 0880) Kostes: R100/maand