2014 Gr R

05 June 2013

Ons sal  wel n Graad R klas hê volgende jaar (2014)  indien ons  15 kinders het.  Ons sal dit waardeer as u ons kan laat weet voor of op 10 Junie 2013  of jou kind by Nature Kids gaan bly vir graad R of nie. Beskou hierdie saak as baie dringend, want indien daar nie n klas gaan wees nie, moet die ouers wat wel beplan het om hulle kinders hier te hou, aansoek gaan doen by ander skole.

More posts to explore