Jurie Steyn's profile
| Reviews | 1 |
Reviews
Review about Heidi Prinsloo, Pretoria
13 years ago
My vrou is n kwadrupleeg en opgeneem in Eugene Marais Hospitaal onder Dr H Prinsloo. Dr Prinsloo gee geen terugvoering oor mu vrou se toestand nie. So persoon hoort nie on die mediese profesie nie. Verpleeg personeel in ICU weet ook nie wat aangaan nie want die Dr speel stom streke !
Maritha
more than 6 months ago
My man was vir drie weke onder haar behandeling van die 5de tot die 25ste April 2015 hy het huis toe gekom sieker as wat hy was het Maandag die rek gekry van Eugene Marais Hospitaal 71000 rand hy is weer terug ICU toe die 2de Junie en al wat ek weet hy het eemfiseem maar hoekom hy nou so iek is weet ek nie en haar het ek nog nooit gesien nie en die Susters in ICU weet ook niks want sy gee geen terug veering praat nie eers met my man nie sit net tetoskoop op en se jou longe klink beter met sy ontslag wou sy hom nie eers n kroniese voorskrif gee nie
Dr kon dinge uitklaar wat nou meer gemoedsrus vir die familie gee.