Johan Lotz's profile
| Reviews | 1 |
Reviews
Review about Cj's Rekenaars, Bloemfontein
15 years ago
Cilifford baie geluk en my komplimente met 'n pragtige web blad ontwerp. Dit is"user friendly" en maklik om te gebruik en dan is die omvang van julle werk wyd en ek wens julle alles van die beste toe. Hier is een opu wat vir julle besigheid sal bid.
Johan Lotz