.
eeb8f3b492b247d3a1194a39032b0f18

Jacques van Wyk's profile

Reviews 1

Reviews

Review about Hestony Transport, Bloemfontein

14 years ago

As boerdery het ons die eerste keer van Hestony Transport gebruik gemaak om bees karkasse te vervoer.In die eerste plek het hulle eers na 18h00 opgedaag om die vleis te vervoer. Vleis moes al dieselfde dag vervoer geword het.A. sowel as T. van Hestony is uiters ongeskik en onproffesioneel. Drywer het nie eers 'n idee waar is Roedtan nie. Uiters swak. Vleis moes in aand gelaai word en in trok oornag.
Add comment Report review