Chantelle Botha's profile
| Reviews | 1 |
Reviews
Review about Alecia Steyn-Optometrist, Potchefstroom
4 years ago
IVM Potchefstroom tak, die ontvangsdame Maryke is die ongeskikste mens wat ek in my hele lewe tee gekom het. Ek kon nie glo wat my ervaring op Do. 17 Feb 2022 was nie. Toe ek met my ma oor 'n koffie later die dag daaroor praat toe se sy, maar sy kan gladnie sien met die multifokale bril wat dieselfde Alicia Steyn in Potch vir haar gemaak het nie en was ook al terug om daaroor te kla. Niks gehelp nie. Ek voel die Maryke was baie kortaf, nie geskik vir die posisie en die klientediens was te swak. Dit was uiteraard ontstellend.
Ek het moreel verskuldig gevoel om Alicia Steyn te kontak hieroor. Sy was toe by haar Klerksdorp tak dieselfde dag gewees. Ek het 'n boodskap gelos, kortliks verduidelik dat dit gaan oor my ervaring as 'n klient op my eerste instap met die ontvangsdame in Potch en gevra sy moet my terug skakel, sy het dit nie eers gedoen nie. Ek dink persoonlik nie die besigheid gaan dit lank maak nie.
Chantelle Botha