Ansie En Pierre Laurens's profile
| Reviews | 1 |
Reviews
Review about Heidi Prinsloo, Pretoria
4 years ago
Ons Moeder was in die Beste hande want die Here het n Engel oor ons pad gestuur en dit was Dr Heidi Prinsloo. Van Dag 1 af het sy my elke dag 8 uur gebel en my n update gegee oor ons moeder . Want Coved het ons huishouding hard getref . Ons moeder was 80dae in die hospitaal en vir 80 dae het Dr Heidi my gebel . Ons as kinders wil net baie dankie se aan haar Liefde en omgee wat sy aan Ons Moeder gegee het . Ons Moeder het haar stryd teen Covid verloor en is nou op n beter plek . As ek ooit n Dr nodig het sal ek na Dr Heidi toe gaan . Sy is Professioneel en sy gee om . Dankie Dok . Ansie Laurens en Gesin .
Ansie En Pierre Laurens