.
8bec68490d3041a2a53ecd06652dd7f2

Amanda's profile

Reviews 1

Reviews

Review about Freshstop at Caltex Beaufort West, Beaufort West

7 years ago

Bitter swak diens vanoggend gekry, daar was geen pasteie nie, ook nie patties vir hulle burgers nie. ek vra vir 'n Americano koffie en dit was bedien met melk in en enige koffie kenner weet dat daar nie melk in Americano koffie bedien word nie. Toe vra ek vir 'n muffin en ook water soort muffins hul het, hulle kon nie vir my sê nie want al die muffins lyk dieselfde. Die manager was geen hulp nie, het vir my gesê dat hulle nie pasteie maak waneer daar 'n shift change is nie en dit is absolute snert want ek en my man was vir die afgelope week elke oggend daar op dieselfde tyd en daar was altyd pasteie gewees. Het ook nie jammer gesê nie. Ek het nounet ook daarnatoe probeer bel om die eienaar se nommer in die hande te kry maar die nommer werk glad nie.
Write comment Report abuse