Accommodation in Leeupoort with website

Find accurate info on the best accommodation to stay in Leeupoort. Get reviews and contact details for each business, including phone number, address, opening hours, promotions and other information.
Showing results: 1 - 1 out of 1

Results from the 'Accommodation' category in Leeupoort

Open now

1016 Buffel Paadjie, Thabazimbi, Leeupoort, 0486

0727392678
Bosveld selfsorg vakansie akkommodasie vanaf R500* per nag vir die huis wat 4 persone slaap. Beskikbare datums en Tariewe: http://paulandi.co.za/afrikaans/bespreek/
PAULANDI – LEEUPOORT: Bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie in die hartjie van die bosveld. Kontak nommer: 072 739 2678 Facebook: www.facebook.com/PaulandiLeeupoort Webblad: www.paulandi.co.za Epos: [email protected] TARIEWE: Buiteseisoen 2016: • Middel van die week (Maandag – Donderdag): R450 per nag vir die huis. • Naweek (Vrydag – Sondag): R550 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R700 vir 1 nag. • Bespreek vir 7 nagte of meer teen R450 per nag vir die huis, naweek ingesluit. Binneseisoen 2016 (Langnaweke en skoolvakansies): • Middel van die week (Maandag – Donderdag): R550 per nag vir die huis. • Naweek (Vrydag – Sondag): R650 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R800 vir 1 nag. • Bespreek vir 7 nagte of meer teen R550 per nag vir die huis, naweek ingesluit. Die adminfooi per bespreking beloop R250. Paulandi werk volgens binnelandse skoolvakansie datums. Hierdie Bosveld Vakansiehuis met 4 slaapplekke bestaan uit: • 1 hoofslaapkamer met dubbelbed en lugversorging. • Volledige badkamer (bad, stort, wasbak en toilet). • Leefarea met twee slaapbanke en lugversorging. • Oopplan-kombuis, ten volle toegerus. • TV met vol DSTV pakket. • ‘n 3m x 7m Houtdek wat toeganklik is deur die leefarea of slaapkamer. • Braaigeriewe en boma.