Paulandi Leeupoort
Opening Hours
Open now
| Thursday | Open 24 Hours |
| Friday | Open 24 Hours |
| Saturday | Open 24 Hours |
| Sunday | Open 24 Hours |
| Monday | Open 24 Hours |
| Tuesday | Open 24 Hours |
| Wednesday | Open 24 Hours |
Upcoming Holidays
| Youth Day | Open 24 Hours |
Bosveld selfsorg vakansie akkommodasie vanaf R500* per nag vir die huis wat 4 persone slaap. Beskikbare datums en Tariewe: http://paulandi.co.za/afrikaans/bespreek/
Opening Hours
Open now
| Thursday | Open 24 Hours |
| Friday | Open 24 Hours |
| Saturday | Open 24 Hours |
| Sunday | Open 24 Hours |
| Monday | Open 24 Hours |
| Tuesday | Open 24 Hours |
| Wednesday | Open 24 Hours |
Upcoming Holidays
| Youth Day | Open 24 Hours |
Reviews
Share your experience!
Description
Geleë tussen Bela-Bela en Thabazimbi in Limpopo, hierdie bosveld vakansiehuis slaap 4 vanaf R500* per nag vir die huis.
Hierdie Bosveld Vakansiehuis met 4 slaapplekke bestaan uit:
• 1 hoofslaapkamer met dubbelbed en lugversorging.
• Volledige badkamer (bad, stort, wasbak en toilet).
• Leefarea met twee slaapbanke en lugversorging.
• Oopplan-kombuis, ten volle toegerus.
• TV met vol DSTV pakket.
• ‘n 3m x 7m Houtdek wat toeganklik is deur die leefarea of slaapkamer.
• Braaigeriewe en boma.
PAULANDI – LEEUPOORT: Bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie in die hartjie van die bosveld.
Kontak nommer: 072 739 2678
Facebook: www.facebook.com/PaulandiLeeupoort
Webblad: www.paulandi.co.za
Epos: [email protected]
TARIEWE:
Buiteseisoen 2016:
• Middel van die week (Maandag – Donderdag): R450 per nag vir die huis.
• Naweek (Vrydag – Sondag): R550 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R700 vir 1 nag.
• Bespreek vir 7 nagte of meer teen R450 per nag vir die huis, naweek ingesluit.
Binneseisoen 2016 (Langnaweke en skoolvakansies):
• Middel van die week (Maandag – Donderdag): R550 per nag vir die huis.
• Naweek (Vrydag – Sondag): R650 per nag vir die huis – minimum van 2 nagte bespreek, anders is dit R800 vir 1 nag.
• Bespreek vir 7 nagte of meer teen R550 per nag vir die huis, naweek ingesluit.
Die adminfooi per bespreking beloop R250.
Paulandi werk volgens binnelandse skoolvakansie datums.

- Holiday Homes
- Limpopo
- Vakansie
- Akkommodasie
- Bushveld
- Bosveld
- Thabazimbi
- Bela-Bela
- Koedoe
- Selfsorg
- Rooibok
- Leeupoort
- Leeupoort Vakansiedorp
- Sebra
- Vlakvark
- Vacation Home Rental
-
Online Banking
Official Data
Gallery
Videos
CYLEX PRODUCTS AND SERVICES
Cylex Listings Bulk Upload
Need to get multiple business profiles online fast? Cylex’s bulk upload lets you publish listings in just a few clicks—ideal for directories, agencies, and multi-location businesses. Save time and scale your visibility efficiently for only R20.00 per listing per year (excl. VAT).
Register Your Business on Cylex Today!
Boost your visibility and reach potential customers by registering your business on Cylex. It's quick, easy, and free! By listing your business, you can showcase your services, manage your online presence, and even add multiple locations to attract customers across different areas. Don’t miss the opportunity to stand out – register now and get noticed by more people looking for your business!
Social Media