Welcome Letter

16 September 2015

Goeie dag oud kliënt...

Dit is met groot vreugde dat ons julle in kennis stel dat ons weer begin het om bome af te saag soos in die verlede.

Ons sal voortaan bekend staan as KINGSLAND FARMING (pty) Ltd wat besit en bestuur sal word

deur Jaco & Hanna-Let Rautenbach

Ons gaan ondermeer die volgende dienste verskaf:

Afsny & verwyder van bome

Onbosting

Brandbane

Onkruidbeheer

Snoei van bome

Bosbou & Plantasiebestuur

 

Ons sien uit om weer lekker saam te werk.

Vriendelike groete

Jaco & Hanna-Let Rautenbach

KINGSLAND FARMING

More posts to explore