Tip Top TV, Potchefstroom
5 Reviews
Tip Top TV
46 Du Plooy Street, Suiderkruis Building, Corner of Walter Sisulu old Church/Kerk street, Potchefstroom, Potchefstroom, 2531
Opening Hours
Closed now, Opens in 18 hours
| Sunday | Closed |
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 11:00 |
Opening Hours
Closed now, Opens in 18 hours
| Sunday | Closed |
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 11:00 |
Reviews
Dor Dixnim Tondotxi, 11 years ago
Swakste diens wat ek in my lewe gehad het! Gaan steel die ogies en goed af as die rekening bevraagteken word! Pasop vir die mense!
Tip Top TV Business
Dankie
Mev Hattingh, 13 years ago
Wil sommer dankie se vir vriendelike goeie afrikaanse diens. Vanaf die kantoor bestuurder se vriendelikheid tot die jongmanne se netjiese werk. Altyd lekker om deur die jare vir Andre self ook in die veld te sien wat seker maak sy span lewer goeie diens. DAnkie.
Mr
Smit, 15 years ago
Dankie aan die Tip Top Span wat my gehelp het met MultiChoice se konneksies. Baie bly dat ek die Rugby in tyd kon sien. Dankie vir die ekstra myl op 'n Saterdag middag net na 3. Dit is lekker om te weet daar is nog diens in Potch.
wow
yolande, 15 years ago
can not believe the good price and service for TOP TV
Thanks
I can really recommend this team...
Do you know Tip Top TV? Write a review!
Share your experience with others
Description
Tip Top TV has experience over 40 years with the Potch Branch since 1990.
Residential, Commercial, Integrated Systems for flats, hotels, guesthouses, schools, etc.
TV repairs, DSTV, OVHD and STARSAT installations.
Family Business.
Contact Andre Vlok 0828921315.
Foreign language description
Tip Top TV is ten volle Afrikaanssprekend en kan enige iemand help, ten spyte van die taal wat hulle praat.
Categories & Keywords
- Satellite & Cable Television Sales
- Cable Television Installation Service
- Television Repairs
- Cable & Satellite Company
- Television Service Provider
- Televisiehersteldiens
Service Areas
- Potchefstroom and Surroundings
Official Data
Previous Names
828921315
Nearby similar companies
- 45.92 km
17 Boom St 2570 Klerksdorp 0682757771 - 41.30 km
19 Middel St 9585 Parys 056 817 1045 -
Map view of similar nearby companies
Related Searches
- Nearby Television Repairs
- Nearby Cable & Satellite Company
- Nearby Television Service Provider
- Nearby Televisiehersteldiens
Tip Top TV is listed in the following categories:
Tip Top TV se toerusting bly die Tip Top TV eiendom tot rekening vereffen word. Sonder n naam is dit moeilik om presies die situasie te 'verdedig'. Uit ons ondervinding is hierdie van die negatiewe ervarings: 1. Kliente betaal nie rekening nie, maar die diens moet onmiddelik gelewer word (Let wel ons het nie rekeninge vir kliente nie en is COD of EFT of kantoor betalings belangrik - ons gee grasie van n week en meer.) Ons poog om diens te lewer dieselfde dag, maar soms staan dit oor tot die volgende dag of tot voorraad beskikbaar is. 2. Onsmaaklike situasies waar kliente nie die korrekte inligting het rondom gesamentlike sisteme nie en uit onkunde sommer vir Tip Top TV blameer, sonder om soos verwag: eers n gesprek te he om oplossings te vind. 3. Tip Top TV lewer al diens vir 40 jaar, en die spanne is opgelei deur verskeie verskaffers in die industrie. Ons het n kantoor, voertuie en besigheids profiel, geen fly-by-nights sonder n kantoor nie. Die eienaar is op n daaglikse basis steeds betrokke en hands-on. 4. Ons deur is oop vir enige klagtes en gedagtes, maar vra onverskoning as ons in die genoemde ongelukigheid wel verkeerd was. Ons vertrou die probleem is opgelos, indien nie, vra ek dat u ons kantoor asb sal kontak of met die eienaar direk praat. 5. Daar is altyd ook die ander kant. Vriendelike Groete Yolande