Athalia Uitreik / Outreach Elderly & Disable Care, Bloemfontein
Opening Hours
Closed now, Opens in 52 minutes
| Friday | 08:00 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 19:00 |
| Sunday | 09:00 - 17:00 |
| Monday | 08:00 - 19:00 |
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
Opening Hours
Closed now, Opens in 52 minutes
| Friday | 08:00 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 19:00 |
| Sunday | 09:00 - 17:00 |
| Monday | 08:00 - 19:00 |
| Tuesday | 08:00 - 19:00 |
| Wednesday | 08:00 - 19:00 |
| Thursday | 08:00 - 19:00 |
Reviews
Share your experience!
Description
Athalia is an organization with the sole purpose of providing decent homes, food and purpose to people only receiving an old-age pension as well as people with medical disabilities. Whilst maintaining high moral standards with regards to shelter, personal hygiene and decent meals, we want to give a purpose and better self image to old people whom are not able to survive on Government Grand. Athalia sole purpose is also to provide spiritual support to the Athalia inhabitants making them feel worthy and welcome in the community.
Athalia Outreach is further an organization lending support to other welfare organizations.
DOEL: Athalia Uitreik is 'n Organisasie wat hul ten doel stel om bejaardes en selfversorgende gestremdes wat finansieel nie meer kan oorleef weens die ekonomiese klimaat en hoë lewenskoste landswyd te bereik en te versorg. Athalia Uitreik se verdere doel is om die inwoners geestelik te versorg asook waar nodig psigies te help met berading en so hul selfbeeld te verbeter sodat hulle weer menswaardig in die gemeenskap verwelkom en opgeneem kan word. BELEID: Slegs blanke inwoners met ‘n Christelike geloof word gehuisves en christelike beginsels en morele standaarde word deurlopend binne die tuistes gehandhaaf. Geen alkohol gebruikers of dwelm gebruikers word gehuisves. Athalia Uitreik se beleid is deursigtigheid. Bankstate en maandelikse finansiële state is op aanvraag beskikbaar aan die publiek. Alle klagtes en behoeftes word in registers aangeteken by die Tuistes en is beskikbaar vir insae aan die publiek.
VISIE Om die toenemende vraagstuk na bekostigbare verblyf aan Bejaardes en Gestremdes wat in die huidige ekonomiese omstandige nie op hul eie kan oorleef aan te spreek en uitkoms te bied. Om as deurgaan organisasie Ons Kinderhuis te help met jongmense wat geen heenkome het na hul gematrikuleer het en om uit te reik na mishandelde vroue. MISIE Om 'n veilige hawe te skep waar Athalia inwoners in ‘n skoon netjiese omgewing sonder finansiële bekommernis kan bly en hul goue jare geniet. Om Christelike beginsels te handhaaf en so te alle tye stabiliteit te vestig. Om betrokke te wees in die gemeenskap en uit te reik na ander mense in nood. ONTSTAAN Athalia Uitreik is op 23 Februarie 2012 gestig toe ‘n groepie bejaarde persone besluit het hul is moeg rond geskuif tussen huise en wil nie meer wil rond trek nie. Hul wil ‘n tuiste en veilige hawe vind waar hul permanent kan bly. Die persone was inwoners van ‘n organisasie wat die getal huise wat mense huisves te verminder het en het die inwoners in kennis gestel dat hul binne 24 uur verskuif gaan word in hul in verskillende huise geplaas gaan word. Die inwoners het tydens die verwikkelinge tuisgegaan in ‘n huis in Stalsweg 22B, Wilgehof, Bloemfontein het Annélize van der Walt die eggenote van die eienaar van bogenoemde woning genader en gevra of sy en haar man nie hul weg sal oopsien om die huis te omskep in ‘n Tuiste waar hul permanent kan woon nie. Na gebed en konsultasie met Ans Coetzee (wat uitgetree het by ‘n ander organisasie) wat genader is om raadgewend te help asook met die aanduiding ingedagte dat die ander organisasie nie onmiddellik hul fasiliteite gaan uitbrei is daar besluit dat dié huis aangewend sal word as tuiste en so 'n belangrike gemeenskapsdiens te lewer. Athalia Uitreik huur die huis van die eienaar op dieselfde voorwaardes met die verskil dat dit 'n tien jaar kontrak is. Daar is steeds 'n baie groot behoefte om uit te reik na persone wat nie meer in die huidige ekonomie
- Food
- Homes
- House
- Free State
- Care Services
- Housing
- White
- Man
- Old
- Bloemfontein
- Disabled
- Woman
- Elderly
- Verblyf
- Freestate
- Shelters
- Blanks
- Age Home
- Etes
- Athalia
- Athalia Uitreik
- Welfare
- Community
- Elderly
- Disable Etc.
-
Cash
Contact Persons
CYLEX PRODUCTS AND SERVICES
Cylex Listings Bulk Upload
Need to get multiple business profiles online fast? Cylex’s bulk upload lets you publish listings in just a few clicks—ideal for directories, agencies, and multi-location businesses. Save time and scale your visibility efficiently for only R20.00 per listing per year (excl. VAT).
Register Your Business on Cylex Today!
Boost your visibility and reach potential customers by registering your business on Cylex. It's quick, easy, and free! By listing your business, you can showcase your services, manage your online presence, and even add multiple locations to attract customers across different areas. Don’t miss the opportunity to stand out – register now and get noticed by more people looking for your business!
Products
Recent Posts
ATHALIA PROFILE
2012/04/01
Social Media