Business Centres in Orania

Find accurate info on the best business centres in Orania. Get reviews and contact details for each business, including phone number, address, opening hours, promotions and other information.
Showing results: 1 - 1 out of 1

Results from the 'Business Centres' category in Orania

Open now

Diamantln, Orania, 8752

+27 53 207 0118
Welkom by Aan-die-Oewer die oase van die Bo-Karoo en Orania se eie stukkie paradys teen die Oranjerivier Hier kan vakansiegangers en besoekers van oraloor die betowering van die pragtige oewer, die rivier en natuurlik die gasvryheid van Orania en sy mense kom ontdek Uitgestrekte grasperke onder die inheemse wag- n-bietjie-, doring- en kareebome bied ruimte vir kinders om te speel en vir grootmense om sommer net n vleisie te braai terwyl hulle die rustigheid en skoonheid van die omgewing geniet n Kampeerterrein, selfsorgchalets en n hotel met 12 kamers sorg vir genoeg akkommodasie vir nagenoeg 150 gaste Die oord het heelwat geriewe soos n restaurant, spa, speletjieskamer, swembad, kayakke en n vlot op die rivier, terw