Museums in Mossel Bay with website

Find accurate info on the best museums to visit in Mossel Bay. Get reviews and contact details for each business, including phone number, address, opening hours, promotions and other information.
Showing results: 1 - 1 out of 1

Results from the 'Museums' category in Mossel Bay

Open now

31 Kaap de Goedehoop Ave, Mossel Bay, 6520

044 601 7238
Die Hartenbos Museum van die ATKV is geleë in die kultuur-hartland van Afrikaans. Hierdie spogmuseum fokus op die Groot Trek en huisves 'n verskeidenheid interessante voorstellings en uitstalsale wat smaakvol georden is met aantreklike oudhede wat die lewensomstandighede van die Voortrekkerpioniers van 1835 tot 1848 visueel laat leef. Benewens die lewensgetroue voorstellings van die Groot Trek is daar ook `n gedenksaal van die Simboliese Ossewatrek van 1938, 'n besonderse voorstelling van 'n eg-outydse winkeltjie terwyl Hartenbos se geskiedenis ook hier uitgebeeld word.