Willem Malan, Clinical Psychologist / Kliniese Sielkundige, Bloemfontein
Reviews
Share your experience!
Description
Willem Malan is a bilingual clinical psychologist in private practice in Bloemfontein, providing individual and couples therapy for the treatment of depression, anxiety, relationship- and marital difficulties, interpersonal problems, adjustment disorders, grief and loss therapy, effective handling of the consequences of trauma and adolescent problems. Willem Malan is 'n tweetalige kliniese sielkundige in privaatpraktyk in Bloemfontein wat terapie verskaf aan individue en paartjies vir die behandeling van depressie, angs, verhoudings- en huweliksprobleme, interpersoonlike probleme, aanpassingsversteurings, rou en verliesterapie, die effektiwe hantering van die nagevolge van trauma, en tienerprobleme.
Willem Malan is 'n tweetalige kliniese sielkundige in privaatpraktyk in Bloemfontein wat terapie verskaf aan individue en paartjies vir die behandeling van depressie, angs, verhoudings- en huweliksprobleme, interpersoonlike probleme, aanpassingsversteurings, rou en verliesterapie, die effektiwe hantering van die nagevolge van trauma, en tienerprobleme. Sy eklektiese terapeutiese benadering is gebasseer op aspekte van Persoongesentreerde Terapie, Kognitiewe-Gedragsterapie, Gestalt- en Ontspanningsterapie.
- Therapy
- Counselling
- Psychologist
- Anxiety
- Depression
- Clinical Psychologist
- Therapists
- Couples Therapy
- Sielkundige
- Psychotherapist
- Teenagers
- Adolescent
- Berading
- Marital Therapy
- Terapie
- Psychologist Bloemfontein
- Sielkundige Bloemfontein
- Clinical Psychologist Bloemfontein
- Kliniese Sielkundige Bloemfontein
- Kliniese Sielkundige
- Terapeut
- Huweliksberading
- Tieners
- Adolesente
- Depressie
- Angs
- Bloemfontein
- Afrikaans
- English