46 Gemsbok Avenue, Newcastle, 2940
The Flower Box, Newcastle
1 Review
Reviews
Swak swak swak!!!
Georgea, 12 years ago
Swakste ervaring ooit! Ek bel en vra vir blomme. Ek word gevra of iemand anders met my kan praat wat die dame wat die foon opgetel het is besig met n ander kwotasie. Ek vra toe of iemand my moontli kan terug skael omrede ek van n vooraf betaalde selfoon af bel en dis vreesli duur. Met huiwering in haar stem hoor ek dit gaan n probleem wees. ek toe om dit eerder te los as dit teveel moeite is. Sy se nee dis nie moeite nie, hulle sal net die koste van die oproep bo op die blomme se prys plaas. IN MY LEWE HET EK NOG NOOIT SO IETS TEE GEKOM NIE! Dit is die swakste diens ooit. Ek bly in die Kaap en is gewoont aan swak diens maar nog nooit iets so sleg nie. N mens sal dink vir R280 se blommetjies (Klein) en R50 aflewering in Arbor park kan hulle maar n R5 oproep insluit. Nie eers daai een ster werd nie!!!
Do you know The Flower Box? Write a review!
Share your experience with others
Description
Newcastle's favourits florist for all your flower and gifting needs!
Categories & Keywords
- Florists
- Gifts
- Flowers
- Wedding Flowers
- Fresh Flowers
- Flower Delivery
- Bridal Bouquets
- Flower Arrangement
- Funeral Flowers
- Floral Bouquets
Social Media