Noag se arkie, Cape Town

Noag se arkie
Address:
39 General Jaap van Deventer Street, Welgelegen 2, Cape Town, Cape Town, 7500

Edit the information displayed in this box.

Opening Hours

Closed now, Opens in 7 hours

Opens in 7 hours
Tuesday
07:00 - 17:30
Wednesday
07:00 - 17:30
Thursday
07:00 - 17:30
Friday
07:00 - 17:30
Saturday Closed
Sunday Closed
Monday
07:00 - 17:30

Opening Hours

Closed now, Opens in 7 hours

Opens in 7 hours
Tuesday
07:00 - 17:30
Wednesday
07:00 - 17:30
Thursday
07:00 - 17:30
Friday
07:00 - 17:30
Saturday Closed
Sunday Closed
Monday
07:00 - 17:30

Reviews

Be the first to write a review for Noag se arkie!

Share your experience!

Describe your experience in single words. Separate them with a comma, a space or a semicolon, up to 10.

Photos and video (optional)

You can add up to 3 photos (max. 5 MB each) and one video (max. 50 MB).

Description

Noag se arkie is n christelike kleuterskool met n visie om elke kleuter die geleentheid te gun om ten volle te ontwikkel op alle terreine ter voorbereiding vir graad R. Noag se arkie streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde.


Company description

BELEID
Ons handhaaf ‘n oop beleid en u as ouers moet asseblief die vrymoedigheid neem om enige klagtes of probleme rakende u kleuter met die hoof te bespreek.

VISIE
Om elke kleuter die geleentheid te gun om ten volle te ontwikkel op alle terreine ter voorbereiding vir graad R. Noag se arkie streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde.

MISSIE
Noag se arkie streef daarna om:
• ‘n Veilige hawe te skep vir die kleuters
• Die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wêreld daar buite
• Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te bied vir die kleuters

TAAL
Afrikaans is die primêre voertaal van Noag se arkie. Op sommige dae word storie-tyd en kringe in Engels aangebied en die kleuters leer sodoende maklik die tweede taal aan.

FASILITEITE
• Opvoedkundige speelgoed
• Klim en klouter apparaat
• Swaaie
• Skoon sandput
• Gras areas
• Trampolien
• Kasteel met fantasie hoekies

Categories & Keywords

  • School
  • Day Care
  • Preschool
  • Ontwikkeling
  • Klasse
  • Onderwys
  • Kinder
  • Skool
  • Leer
  • Lesse
  • Onderrig
  • Leerders
  • Onderwysers
  • Kind Leiding
  • Kinders Se Ondersteuning
  • Leerstrategieë
  • Onderrig Aktiwiteite
  • Kreatiwiteit Ontwikkeling
  • Dissiplines
  • Intellektuele Onderwys
  • Professionele Opvoeders
  • Persoonlike Ontwikkeling
  • Skoolgemeenskap
  • Opvoedkundigeinstelling
  • Onderrig Studente
  • Onderrig-Aktiwiteite
  • Klaskamer

Social Media

Nearby similar companies

  1. 3 Malmesbury Rd 7500 Parow 0215587718
  2. 9 Malmesbury Rd 7500 Cape Town 021 558 5950
  3. 8 General F A Grobler St 7500 Cape Town 082 885 2729
  4. 20 Franschhoek Crescent 7500 Cape Town 073 259 2632
  5. 258 Pongola Avenue, Sinoville 0182 Pretoria 0822163078
  6. Map view of similar nearby companies