377 Thirtieth Ave, Pretoria, 0186
Hompie Kedompie Kleuterskool, Pretoria
2 Reviews
Opening Hours
Closed now, Opens in 10 hours
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
Opening Hours
Closed now, Opens in 10 hours
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
Reviews
Hompie Kedompie
Hank, 12 years ago
’n Groep voormalige ouers van die Hompie Kedompie-kleuterskool in Villieria, Pretoria, dreig om strafregtelike klagte teen die hoof aanhangig te maak.
Dit is die situasie nadat ¿Beeld berig het oor hoe C***** K***** blykbaar babas in haar sorg verskree en verwaarloos.
Briewe het Dinsdag ingestroom van ouers wat kla oor die manier waarop hul kinders glo die laaste paar jaar in dié kleuterskool behandel is. Klagte wissel van dat kinders in badkamers toegesluit is tot dat kinders met rooi krapmerke en bloukolle van die skool af kom.
“Ons maak al die bewyse bymekaar en sal binne twee dae ’n klag by die Villieria-polisiestasie indien,” het ’n inwoner van Villieria en ’n voormalige ouer van die Hompie Kedompie-kleuterskool aan Beeld gesê. Sy wou nie haar naam genoem hê nie om haar kind, wat sy aangeneem het, te beskerm.
Sy het haar kind ’n paar jaar gelede uit die kleuterskool gehaal nadat een van die oppassers haar dogter glo op die kop geslaan het.
about the school
Jaybee, 12 years ago
I'm hearing terrible things about this school.
Someone in one of the groups I'm in on Facebook, put a recorder his 10 month old's bag. Only to hear how the teachers scream at the child and being abusive towards him.
10 months old? Really?
Do you know Hompie Kedompie Kleuterskool? Write a review!
Share your experience with others
Description
Bewaarskool van kinders 0-6 jaar.(Graad R)
Werksure: 6h30-17h30
ALLE ETES INGESLUIT
Categories & Keywords
- School
- Nursery School
- Creche