Evangelies Gereformeerde Kerk, Oudtshoorn
Opening Hours
Closed now, Opens in 2 days
| Friday | Closed |
| Saturday | Closed |
| Sunday | 09:15 - 10:30 18:15 - 19:30 |
| Monday | Closed |
| Tuesday | 14:00 - 15:30 |
| Wednesday | 18:30 - 19:30 |
| Thursday | Closed |
Opening Hours
Closed now, Opens in 2 days
| Friday | Closed |
| Saturday | Closed |
| Sunday | 09:15 - 10:30 18:15 - 19:30 |
| Monday | Closed |
| Tuesday | 14:00 - 15:30 |
| Wednesday | 18:30 - 19:30 |
| Thursday | Closed |
Reviews
Share your experience!
Description
Ons nooi u vriendelik uit om ons blad te volg en deel te word van hierdie hierdie Kerk wat hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade distansieer.
Die Grondslag van die EG Kerk is slegs op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God gefundeer. Geen interpertasies en verdraaiing van Sy Woord, slegs Sy suiwer Woord!
Die leer van die Kerk op grond van Gods Woord bely, is Evangelies-Gereformeerd en dit word uitgedruk in sy evangeliese belydenis en ook die Gereformeerde belydenisskrifte, naamlik:
Die drie formuliere van Enigheid en
Die Evangeliese Belydenis.
En nou wil ons n uitnodiging aan u rig:
Kom besoek ons kerk.
Kom woon n erediens by.
Kom beleef self die Suiwer Woord van God.
Kom! Kyk! ons verwelkom u met ope arms.
- Kerk
Gallery
CYLEX PRODUCTS AND SERVICES
Cylex Listings Bulk Upload
Need to get multiple business profiles online fast? Cylex’s bulk upload lets you publish listings in just a few clicks—ideal for directories, agencies, and multi-location businesses. Save time and scale your visibility efficiently for only R20.00 per listing per year (excl. VAT).
Register Your Business on Cylex Today!
Boost your visibility and reach potential customers by registering your business on Cylex. It's quick, easy, and free! By listing your business, you can showcase your services, manage your online presence, and even add multiple locations to attract customers across different areas. Don’t miss the opportunity to stand out – register now and get noticed by more people looking for your business!
Nearby similar companies
- 30 Vrede St 6620 Oudtshoorn 021 557 6020
- 2.90 km
183 Langenhoven Road 6620 Oudtshoorn 044 272 7955 - 3.51 km
93 Langenhoven Rd 6620 Oudtshoorn 044 279 1900 - 3.53 km
55 Buitekant Street 6625 Oudtshoorn 044 272 2935 - 4.07 km
23 Van Der Westhuizen St 6620 Oudtshoorn 044 272 5286 - 45.38 km
34 Maitland Street 6529 George 044 870 0865 -
Map view of similar nearby companies