Eric Louw High School, Musina
Opening Hours
Open now, Closes in 1 hour
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
Opening Hours
Open now, Closes in 1 hour
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
Reviews
Share your experience!
Description
Hoërskool Eric Louw is ‘n dubbelmedium skool in Musina, in Limpopo Provinsie, en het dus die voordele wat ‘n plattelandse atmosfeer bied.
By Eric Louw is akademie nommer een, en ons is baie trots op ons akademiese rekord. Ons meet onsself aan die matriekuitslae, sowel as die sukses wat ons oudleerlinge in tersiêre inrigtings behaal. In 2007 is Eric Louw as Nr 18 in die hele Limpopo Provinsie aangewys op grond van ons goeie matriekuitslae. In 2008 ontvang ons weereens ‘n trofee as een van die toppresteerders in die provinsie. Ons matriekklas van 2009 lewer die nr 10 kandidaat in Limpopo Provinsie op. Ons skool het ‘n wye vakkeuse van gr 10-12, nl 18 vakke.
Sport en kultuur is deel van die totale opvoeding, en natuurlik is pretdae soos waatlemoenfees na pretloop en “Survivor-dag” ook deel van ons skooljaar. Sport wat hier aangebied word is atletiek, landloop, krieket, swem, tennis, sokker, rugby, netbal, skaak, seuns- en dogtershokkie en gholf. Eric Louw se leerlinge blink elke jaar uit in talle sportsoorte as Provinsiale spanlede. Ons het ook telkens leerlinge in die Nasionale sportspanne.
- Hoërskool
Gallery
CYLEX PRODUCTS AND SERVICES
Cylex Listings Bulk Upload
Need to get multiple business profiles online fast? Cylex’s bulk upload lets you publish listings in just a few clicks—ideal for directories, agencies, and multi-location businesses. Save time and scale your visibility efficiently for only R20.00 per listing per year (excl. VAT).
Register Your Business on Cylex Today!
Boost your visibility and reach potential customers by registering your business on Cylex. It's quick, easy, and free! By listing your business, you can showcase your services, manage your online presence, and even add multiple locations to attract customers across different areas. Don’t miss the opportunity to stand out – register now and get noticed by more people looking for your business!
Social Media