EduCo Centre, Roodepoort
Opening Hours
Closed now, Opens in 10 hours
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
| Monday | 06:30 - 17:30 |
Opening Hours
Closed now, Opens in 10 hours
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |
| Saturday | Closed |
| Sunday | Closed |
| Monday | 06:30 - 17:30 |
Reviews
Share your experience!
Description
Educo is 'n unieke, tweetalige voorskoolse sentrum en studiesentrum waar in elke unieke kind se behoeftes voorsien word. Ons fokus is om uitstaande studente te ontwikkel vir 'n uitdagende wêreld. Ons glo dat die beste manier om dit te bereik, is om die individualiteit van elke leerling in terme van agtergrond, ontwikkelingsmylpale en leerstyle te erken. Kinders wat veilig en geliefd voel, is kinders van stabiliteit en selfvertroue.
Die EduCo doelwit is om skoolgereedheid van elke kind te verseker. Ons volg die ELDA-kurrikulum (soos voorgeskryf deur die Departement van Basiese Onderwys) omdat dit hoogs gepas is op 'n kognitiewe, sosiale, emosionele en fisiese vlak vir 'n leerling wat gereed is om die nuwe avontuur wat op hom wag, aan te pak. Omdat ons glo 'n kind leer die beste deur vryspel, is ons jaarprogram gevul met prettige, opvoedkundige aktiwiteite.
- School
- Study Centre
- Dyslexia
- Aftercare
- Reading clinic
- Maths intervention
- Onderwyssentrum
- Roodekrans
- Helderkruin
- Rangeview
- Noordheuwel
- Afrikaans
- English
Nearby similar companies
- 2.05 km
FLAMETHORNSTRAAT 18, RANGEVIEW 1731 Krugersdorp 082 376 1132 - 2.49 km
429 Ann Road 1724 Roodepoort 082 898 7790 - 2.58 km
103 Gelding Avenue, Ruimsig Johannesburg, Gauteng 1724 Gauteng 082 898 7790 - 146 Wilde Amandel Ave 1724 Roodepoort 011 768 7739
- 1.56 km
89 Foxglove Ave 1724 Roodepoort 011 764 2790 - 1.83 km
11 Integra Dr 1739 Krugersdorp 010 110 0280 -
Map view of similar nearby companies
Social Media