Haenertsburg Christian Church - Products

Boek BYBELKRAG VIR ELKE DAG.

Bybelkrag-voorbled
100   ZAR
Met BYBELKRAG VIR ELKE DAG kan jy in 'n jaar se tyd die Bybel deurlees. Daarby sal jy praktiese antwoorde kry op die talle vrae en probleme waarmee jy elke dag te kampe het.
365 dagstukke om die Bybel in 'n jaar deur te iees. Aanhalings uit Die Bybel [Nuwe Vertaling] 1983. Met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Reviews